Sunday, April 23, 2006

Ons het julle nodig

Ons het julle nodig in die volgende gebiede:
1. Gebeds ondersteuning
2. Finansiele ondersteuning
3. Morele ondersteuning

As julle wil finansieel bydrae in ons NTM rekening click net op hierdie link:

http://uk.ntm.org/give/give_missionary_details.php?missionary_id=2638
of by
http://www.ntm.org/give/2638
Baie dankie vir enige donasies, onthou asseblief om jou naam en van by reference te sit sodat ons kan sien vir wie om inligting te kan stuur oor hoe dit met ons gaan en hoe die Here besig is om mense na Hom toe te bring.

E-pos ons asseblief vir meer inligting hoe jy kan betrokke raak om saam met ons die goeie nuus te verkondig en so deel te kan he aan Jesus se opdrag aan ons almal.
lerouxs@ntm.org.uk